4.83
(93 Ratings)

Sensoriese – en Motoriese Ontwikkeling in die Klein Kind | Kort Kursus

Categories: Afrikaanse Kursusse
Wishlist Share
R150,00

About Course

KURSUSINHOUD:

  • Vind uit wat die sensoriese kapasiteit vir babas en kleuters is, en waarom dit belangrik is.
  • Ons kyk ook na aktiwiteite om hulle sensories te stimuleer.
  • Kyk na hoe ‘n baba en kleuter motories ontwikkel, ontvang mylpale en aktiwiteite, en weet wanneer daar rede tot kommer is.
  • Die kursus kan teen jou eie pas voltooi word en sluit lesmateriaal en video/s in.
  • Voltooi ‘n pre- en postvraestel en ontvang ‘n sertifikaat van voltooiing. (Digitaal, aflaaibaar en drukbaar)

Hierdie bladsy is vir studente om hierdie kursus te koop.
As jy ‘n skool is en meer as een kursus wil koop, stuur ‘n e-pos aan ons by: info@aanlynkursusse.com of KLIK HIER om na die korrekte bladsy herlei te word.

English Version available HERE

Hoofstuk 1

Les 1: Sensoriese Ontwikkeling
Les 2: Die belangrikheid van sensoriese ontwikkeling
Les 3: Sensoriese Stimulasie
Les 4: Vroeë Sensoriese Vermoëns
Les 5: Aktiwiteite vir Sensoriese Ontwikkeling

Hoofstuk 2 – Geboorte tot 3 jaar
Les 1: Motoriese Ontwikkeling
Les 2: Mylpale van Motoriese Ontwikkeling
Les 3: Aktiwiteite vir Fyn-motoriese Ontwikkeling
Les 4: Aktiwiteite vir Groot-motoriese Ontwikkeling
Les 5: Redes tot Kommer in ‘n Baba se Ontwikkeling

Hoofstuk 3 – 3-6 jaar
Les 1: Motoriese Ontwikkeling
Les 2: Groot-Motoriese Vaardighede
Les 3: Fyn-Motoriese Vaardighede

Show More

Course Content

Inleiding & Voorevaluering
In hierdie afdeling gaan jy jouself vertroud maak met die kursusprogram en 'n vooraf-evaluering van die kursusinhoud voltooi.

  • Inleiding
  • Voor-Evalueringsvraelys

Hoofstuk 1: Sensoriese Ontwikkeling
Les 1: Sensoriese ontwikkeling Les 2: Die belangrikheid van sensoriese ontwikkeling Les 3: Sensoriese stimulasie Les 4: Vroeë sensoriese vermoëns Les 5: Aktiwiteite vir sensoriese ontwikkeling

Hoofstuk 2: Motoriese Ontwikkeling – Geboorte tot 3 Jaar
Les 1: Motoriese Ontwikkeling Les 2: Mylpale van Motoriese Ontwikkeling Les 3: Aktiwiteite vir Fynmotoriese Ontwikkeling Les 4: Aktiwiteite vir Grootmotoriese Ontwikkeling Les 5: Redes tot Kommer in ‘n Baba se Ontwikkeling

Hoofstuk 3: Motoriese Ontwikkeling – 3-6 jaar
Les 1: Motoriese Ontwikkeling Les 2: Groot-Motoriese Vaardighede Les 3: Fyn-Motoriese Vaardighede Samevatting: Motoriese Ontwikkeling Joernaalvraag

Slotopmerkings & Eindeksamen
Sensoriese-en Motoriese spel is uiters belangrik vir jong kinders aangesien dit die basis bou vir alles wat hulle in die lewe sal doen.

Kursussertifikaat | Course Certificate

Verdien jou sertifikaat van voltooiing | Earn your certificate of completion

selected template

Student Ratings & Reviews

4.8
Total 93 Ratings
5
77 Ratings
4
16 Ratings
3
0 Rating
2
0 Rating
1
0 Rating
LP
3 weeks ago
Dit was baie insiggewend.
JB
4 weeks ago
It Was amaizing, helped me a lot in learning new i did not know about
AR
3 months ago
Baie insiggewend, baie dankie!
AG
3 months ago
baie intressant
JV
7 months ago
Dit was lekker om weer alles te lees wat ek reeds toepas en te weet ek is nog op die regte spoor.
Baie goed om opnuut bewus te word van die ontwikkeling van 'n Baba tot Volwassene
BK
8 months ago
It was a very good Course, with lots of information.
NF
8 months ago
It was very good, thank you so much
CV
8 months ago
good
MP
10 months ago
It was very good and understanding full.
KS
11 months ago
Dit was so lekker en 'n vinnige kursus ek het verseker so baie geleer.
AD
1 year ago
baie leersaam en maklik om te verstaan
Lieflike kursus
SB
1 year ago
Wonderlik dankie!
Baie hulpvaardig gewees.
LS
1 year ago
This course has helped me better understand how a small child develops and grows.
AJ
2 years ago
This course was so easy and convenient!! It will definitely help me in the future. Would recommend to anyone working with kids.
JH
2 years ago
Leersaam
PA
2 years ago
Baie interressant.Die vooraf toetse en dan die 2de toets help baie, om beter te vaar in die eindtoets. Vandat ek in kleuterskool begin werk het, en kursusse gedoen het is dit die eerste keer dat ek toets doen om kursus deur te kom om sertifikaat te ontvang. Dit is uitstekend dan moet mens alles luister en lees om die kursus te voltooi en nie net op algemene kennis die toets voltooi nie. Well Done!
JN
2 years ago
Good
AM
2 years ago
Dis was so lekker en die moeite weed Baie dankie
JT
2 years ago
Very good. Helped me so much
JJ
2 years ago
Ek het die kursus geniet. Dit is interessant en insiggewend.
DC
2 years ago
Dankie vir al julle moeite met hierdie kursus.
LH
2 years ago
Baie goeie verduideliking en toepassing. Ek het baie geleer.
IK
2 years ago
GOOD
I can not wait to complete the rest
WR
2 years ago
Die kursus vertel alles wat jy moet weet van sensoriese ontwikkeling en fyn- en groot motoriese ontwikkeling. dit is maklik om te leer en te onthou.
YK
2 years ago
The coursed helped me a lot and i learned a lot from this course
BV
2 years ago
Yes it was very helpfull and I learned a lot from this course
MS
2 years ago
It helped me a lot.
NM
2 years ago
Mooi uiteen gesit.
MC
2 years ago
dit was baie leersaam
CK
2 years ago
Baie goeie kurses!
MC
2 years ago
Dit is n goeie kursus. Die vrae is soms "tricky" en daar Kan maklik n fout gemaak word maar dit is defnitief insigewend
EE
3 years ago
Het baie geleer.
DB
3 years ago
I really enjoyed the course. I learned alot in the course.
KV
3 years ago
Baie leersaam
NC
3 years ago
Learned new things and was very impressed!
NH
3 years ago
Very interesting
OV
3 years ago
Enjoyed this course and gained a lot of experience
KN
3 years ago
Baie intressante inligting. Leersaam.
TC
3 years ago
Baie interesant en het verseker baie geleer
KE
3 years ago
Baie leersaam en interessant!
NH
3 years ago
Baie goeie kursus gewees!
MM
3 years ago
great gewees dankie
thank you, was learningful
CG
3 years ago
Very insightful
AN
3 years ago
Uitstekende kursus wat sensoriese- en motoriese ontwikkeling in beter perspektief plaas.
TJ
3 years ago
Wonderlik!!
IH
3 years ago
This course was excellent
MB
4 years ago
Brilliant Course!
AS
4 years ago
Very useful & interesting information.
LD
4 years ago
Die kursus was voorwaar baie insiggewend! Baie dankie vir die waardevolle inhoud!
EK
4 years ago
DIT WAS RERAG GOED
YV
4 years ago
sensoriese en motoriese ontwikkeling is belangrik in die klein kind
JE
4 years ago
Mal oor die kursus. Defnitief nie algemeen inligting nie, veral oor die sinapses en die breinpadjies wat ontwikkel word deur verskillende sensoriese stimulasie.
AB
4 years ago
Ek wil net Dankie se aan die hele span wat
betrokke is by die kursses.Wat dit moontlik
gemaak het dit het my grootliks gehelp en ek
Het dit so geniet om dit te Doen .en self die person
Wat ek so baie vra gevra het op whattupp dat U
altyd my geantwoord het .nogmals baie dankie het
Dit baie waardeer.Sien uit om die volgende een aan
Te vat🙏❤️
SN
4 years ago
Love this course..interesting .
JS
4 years ago
Ek het die kort kursus baie geniet en baie vollefig en leersaam gevind! Baie dankie
Shopping Basket

Want to receive push notifications for all major on-site activities?

✕
Scroll to Top