5.00
(2 Ratings)

Kruip & Brein- Integrasie | Kort Kursus

Categories: Afrikaanse Kursusse
Wishlist Share

About Course

Kruip is nie net ’n mylpaal nie – dit is waar leer begin.
Voordat ’n kind kan fokus, lees of skryf, moet die brein en liggaam saam werk. Hierdie kursus help jou verstaan hoekom kruip so belangrik is, en hoe om die fondament te versterk as dit gemis is.

Course Content

Hoofstuk 1: Verstaan Kruip in Ontwikkeling

  • Les 1 – Wat is kruip?
  • Les 2: Verskillende tipes kruip
  • Les 3: Kruip as ‘n Ontwikkelingsbrug
  • Les 4: Waarom kruip saak maak
  • Les 5: Die skakel tussen beweging en breinontwikkeling
  • Les 6: Wanneer kruip gemis of gehaas word

Hoofstuk 2: Breinintegrasie en Neurale Ontwikkeling

Hoofstuk 3: Grondslae van Motoriese Ontwikkeling

Hoofstuk 4: Visuele en Perseptuele Ontwikkeling

Hoofstuk 5: Wanneer kruip oorgeslaan of vertraag word

Hoofstuk 6: Ondersteuning van kruip en integrasie in die klaskamer

Kursussertifikaat | Course Certificate

Verdien jou sertifikaat van voltooiing | Earn your certificate of completion

selected template

Student Ratings & Reviews

5.0
Total 2 Ratings
5
2 Ratings
4
0 Rating
3
0 Rating
2
0 Rating
1
0 Rating
JB
4 weeks ago
Was very nice and interesting learned so much i didn’t know
AB
4 months ago
This is such an important course. Too many parents (and unfortunately teachers) do not give enough attention to crawling and are proud when children skip the stage and go straight into walking.
Shopping Basket

Want to receive push notifications for all major on-site activities?

✕
Scroll to Top