4.89
(19 Ratings)

Die Belangrikheid van Voorlees | Kort Kursus

Categories: Afrikaanse Kursusse
Wishlist Share
R150,00

About Course

Ons weet reeds dat voorlees vir kinders van ontsaglike waarde is, maar wat ís dit wat voorlees só waardevol maak? In die volgende kursus ontsluit ons die wonder van voorlees, en beantwoord ons vrae soos watter boeke om te kies en waarom, en op watter ouderdom ons kinders gereed is om na voorlesings te luister. Kom sluit gerus aan!

In hierdie kursus leer ons oor die volgende:

Hoofstuk 1: Voorlees en breinontwikkeling

Les 1: Breinontwikkeling in die baba en klein kind

Les 2: Die impak van voorlees op breinontwikkeling

Les 3: Hoekom ‘n boek?

Hoofstuk 2: Voorlees en akademiese prestasie

Les 1: Die nommer een bydrae tot leerderprestasie

Les 2: Hoekom?

Hoofstuk 3: Ander voordele van voorlees

Les 1: Die invloed van voorlees op kinders met spraakagterstande

Les 2: Die uitwerking van voorlees op depressie

Les 3: Ander voordele van voorlees

Hoofstuk 4: Hoe doen ek dit?

Les 1: Verskillende style van voorlees

Les 2: Van watter ouderdom af kan ek voorlees

Les 3: Voorleesstrategieë

Hoofstuk 5: Bronne vir voorlees: Watter boeke kies ek?

Les 1: Babas & Peuters

Les 2: Kleuters

Les 3: Graad R’e

Les 4: Ouer kinders

Hoofstuk 6: Wenke vir voorlees

Les 1: Babas & Peuters

Les 2: Kleuters

Les 3: Graad R’e

Les 4: Ouer kinders

Show More

Course Content

Hoofstuk 1: Voorlees en breinontwikkeling

  • Les 1: Breinontwikkeling in die baba en klein kind
    01:49
  • Les 2: Die impak van voorlees op breinontwikkeling
  • Les 3: Hoekom ‘n boek?
    02:29

Hoofstuk 2: Voorlees en akademiese prestasie

Hoofstuk 3: Ander voordele van voorlees

Hoofstuk 4: Hoe doen ek dit?

Hoofstuk 5: Bronne vir voorlees: Watter boeke kies ek

Hoofstuk 6: Wenke vir voorlees

Kursussertifikaat | Course Certificate

Verdien jou sertifikaat van voltooiing | Earn your certificate of completion

selected template

Student Ratings & Reviews

4.9
Total 19 Ratings
5
17 Ratings
4
2 Ratings
3
0 Rating
2
0 Rating
1
0 Rating
JV
8 months ago
Insiggewend en lekker om weer alles wat ek doen te bevestig dat ek dit reg doen.
SV
11 months ago
Great! Thank you!
TJ
1 year ago
Hierdie was n baie leersame kursus!!!
AK
2 years ago
Baie geniet hou baie van lees
very interesting
JN
2 years ago
It was wonderful
AM
2 years ago
Baie oulike maniere Om lees te verbeter en tegnieke
MV
2 years ago
this is the most amazing course ever. thank you
CD
2 years ago
Baie insiggewend
SG
2 years ago
Very interesting
AN
2 years ago
EXCELLENT !!! I have done more reading with my own child and saw a major difference in his speech development
MN
2 years ago
Interessant
LN
3 years ago
Excellent
SB
3 years ago
Baie inseggewend. Dankie.
CR
3 years ago
Baie interessant!
R
3 years ago
Die kurses het baie gehelp en insig gegee
CB
3 years ago
Het net weer besef hoe belangrik dit is om vir kinders te lees.
AB
3 years ago
Excellent information
Shanel Steenkamp
3 years ago
♡
Shopping Basket

Want to receive push notifications for all major on-site activities?

✕
Scroll to Top