Mylpale & Rooivlaggies | Kort Kursus
Hierdie praktiese kortkursus help jou om die ontwikkeling van kinders van geboorte tot 6 jaar te verstaan, moniteer en ondersteun. Jy leer hoe om mylpale te herken, rooi vlaggies betyds op te spoor, en watter stappe om te neem wanneer ontwikkeling afwyk. Ideaal vir ouers, versorgers, en VKO-praktisyns wat ’n kind se volle potensiaal wil ontsluit. Kursusinhoud:
Mylpale & Rooivlaggies | Kort Kursus Read More »

