Onderwys in die Era van KI Voorskool en Grondslagfase Aanlynkursusse Kort Kursus 11zon

Onderwys in die Era van KI – Voorskool en Grondslagfase | Kort Kursus

Bly relevant. Bly voorbereid. Kunsmatige Intelligensie (KI) is nie meer iets van die toekoms nie, dit is reeds deel van ons alledaagse lewe. Hierdie kortkursus is spesifiek ontwerp vir voorskool- en grondslagfase-onderwysers wat wil verstaan hoe KI werk, watter geleenthede dit bied, en hoe dit verantwoordelik in die klaskamer gebruik kan word.

Onderwys in die Era van KI – Voorskool en Grondslagfase | Kort Kursus Read More »