Klaskamerdissipline | Indiensopleidingskursusse vir Kleuterskole
NOU BESKIKBAAR! Maandelikse indiensopleiding vir jou en jou personeel met uiteenlopende onderwerpe wat die basiese beginsels van kleuterskoolonderrig dek. Relevante, op datum navorsing aangebied in ‘n 25-30min video-sessie, met bywoningsregister en ná-kursus vrae vir bespreking. Aflaaibare en drukbare opleidingbywoningsblad vir die les
Klaskamerdissipline | Indiensopleidingskursusse vir Kleuterskole Read More »

