Die Belangrikheid van Voorlees | Kort Kursus
Ons weet reeds dat voorlees vir kinders van ontsaglike waarde is, maar wat ís dit wat voorlees só waardevol maak? In die volgende kursus ontsluit ons die wonder van voorlees, en beantwoord ons vrae soos watter boeke om te kies en waarom, en op watter ouderdom ons kinders gereed is om na voorlesings te luister. […]
Die Belangrikheid van Voorlees | Kort Kursus Read More »