4.85
(46 Ratings)

Dissipline vir die klein kind | Kort Kursus

Categories: Afrikaanse Kursusse
Wishlist Share

About Course

Klaskamerbestuur is ‘n beduidende uitdaging vir opvoeders. Dit word gereeld aangeslaan as die primêre area tot kommer vir verál eerstejaar onderwysers en is die mees algemene rede waarom baie opvoeders die onderwys verlaat. Vir baie onderwysers is die toepassing van dissipline in die klaskamer frustrerend en eenvoudig uitmergelend.

Navorsing bewys dat slegs 30% van alle onderwyser-opleidingsprogramme kursusse bied wat spesifiek klaskamerbestuur aanspreek.

Alhoewel die kurrikulum oor die jare merkwaardig verander het, het gedragsbestuurbenaderings oor die algemeen nie. Dit lei tot ‘n potensiële teenstrydigheid tussen ‘n kurrikulum wat probleemoplossing en kritiese denke aanmoedig, en ‘n bestuurstelsel wat nakoming en eng gehoorsaamheid vereis.

In hierdie kursus kyk ons na die volgende:

  • Wat is dissipline?
  • Wangedrag of groeifase?
  • Lewensvaardighede
  • Leierskapstyle
  • Redes vir uitdagende gedrag
  • Bewuste dissipline
  • Positiewe dissipline in die klaskamer
Show More

Course Content

Dissipline
Opvoeding gaan in der waarheid oor karakterontwikkeling en lewensvaardighede en die vermoë om as volwassene selfbeheersing toe te pas en probleme op te los.

  • Hoofstuk 1 – Voortoets:
  • Les 1: Wat is dissipline?
  • Les 2: Wangedrag of ‘n groeifase?
    01:18
  • Les 3: Lewensvaardighede
    01:26
  • Hoofstuk 1 – Post Toets:

Leierskapstyle

Redes vir uitdagende gedrag

Bewuste Dissipline

Positiewe Dissipline

Finale Toets

Kursussertifikaat | Course Certificate

Verdien jou sertifikaat van voltooiing | Earn your certificate of completion

selected template

Student Ratings & Reviews

4.9
Total 46 Ratings
5
40 Ratings
4
5 Ratings
3
1 Rating
2
0 Rating
1
0 Rating
O
3 weeks ago
good
MW
1 month ago
Baie goeie kursus
JB
2 months ago
Was very nice i learned a lot of new things about discipline
PB
2 months ago
Dit was goed om te leer. Ek het 'n paar nuwe idees en belangrike inligting geleer.
CB
3 months ago
Baie oulike kurses.Defentief ń paar nuwe goed geleer
SZ
4 months ago
Baie insiggwend
AO
9 months ago
Ja dit was 'n goeie kursus. Dit het my nuwe idees gegee oor hoe om swak gedrag te hanteer en om altyd eerder na die oorsaak te kyk as na die uitbarsting self.
LS
11 months ago
User friendly
YS
11 months ago
Baie insiggewend.
SV
1 year ago
Yes
BP
1 year ago
Good match
AM
1 year ago
Thank you
AK
2 years ago
Baie insiggewend om 'n kind beter te verstaan as dit by dissipline kom
MV
2 years ago
Great course. I learned a lot about how to help my children.
TA
2 years ago
Dit was baie leersaam en ek het die kurses baie geniet.
JR
2 years ago
Ek het baie gehou van hoe eenvoudig alles verduidelik word
JL
2 years ago
Goed!
PA
2 years ago
Deur die vooraf toets elke keer te doen help baie. As mens toets druip sal ek net voorstel dat jy dalk 2de kans kan kry om toetsvrae weer te antwoord maar in spesifieke tyd byvoorbeeld 3min. En as jy dan druip om die kursus dan weer teen halfprys te koop.
SS
2 years ago
Baie goed dankie!
Very good
JN
2 years ago
Nice
2 years ago
Really gave me more insight on how to react to certain situations
EM
2 years ago
Waardevolle inligting
LT
2 years ago
Hierdie kursus het my brein net weer bietjie kom verfris in die opleiding van beide mamma en onderwyser wees.
CR
2 years ago
Great course!
LP
2 years ago
Fantasties!!!
CK
3 years ago
Baie nuwe dinge geleer!
GG
3 years ago
Great
CV
3 years ago
Dit was 'n baie interessante kursus om te doen. Beveel sterk aan.
LV
3 years ago
Was a very good course
MC
3 years ago
Baie goeie inhoud en as dit reg toegepas word Kan n Groot verskil gemaak word
NC
3 years ago
Very satisfied
BP
3 years ago
Baie goed
Great course
NH
3 years ago
Baie goeie kursus
SN
3 years ago
Fantastiese kursus!
CB
3 years ago
Baie oulik uit een gesit.
Shanel Steenkamp
3 years ago
#
Baie interressant en ek kan dit nou gaan probeer in my klas. Baie dankie
MD
3 years ago
Baie oulike kursus, wat onderwysers sowel as ouers baie kan help!
ED
4 years ago
Dit was heerlik om net weer n refresher kursus te doen. Baie dankie
ES
4 years ago
Good
MV
4 years ago
Die kursus is Baie leersaam en nie te moeilik nie
AB
4 years ago
It is always helpful to learn some alternative methods to techniques you are already using.
Wonderful course.
JU
4 years ago
Het die kursus baie geniet.
TJ
4 years ago
Awesome, ek sal dit aan enige iemand voorstel!
Shopping Basket

Want to receive push notifications for all major on-site activities?

✕
Scroll to Top