Klaskamerbestuur in die Voorskool | Kort Kursus
About Course
‘n Goed bestuurde klaskamer skep ‘n veilige, gestruktureerde en liefdevolle omgewing waar jong kinders kan leer, speel en ontwikkel. Hierdie praktiese kortkursus rus ECD-praktisyns toe met die kennis en vaardighede om hul klaskamer optimaal op te stel vir leer, ontwikkeling en veiligheid, positiewe gedrag te bevorder, uitdagende gedrag effektief te hanteer en daaglikse roetines suksesvol te bestuur. Deelnemers ontvang praktiese strategieë, wenke en gereed-om-te-gebruik hulpmiddels wat onmiddellik in die voorskool toegepas kan word.
Course Content
Hoofstuk 1: Wat is Klaskamerbestuur?
-
Les 1: Die rol van die opvoeder
-
Les 2: Waarom klaskamerbestuur belangrik is
-
Les 3: Voorkoming eerder as regstelling
-
Les 4: Skep ‘n positiewe leeromgewing
Hoofstuk 2: Die Fisiese Klaskameromgewing
Hoofstuk 3: Daaglikse Roetines
Hoofstuk 4: Klasreëls en verwagtinge
Hoofstuk 5: Oorgange en Grootgroepbestuur
Hoofstuk 6: Praktiese Klaskamerbestuurshulpmiddels
Kursussertifikaat | Course Certificate
Verdien jou sertifikaat van voltooiing | Earn your certificate of completion
Student Ratings & Reviews
No Review Yet
