Sale!

Onderwysers Intekeningpakket

R1500,00

10 Kortkursusse

Sensoriese – en Motoriese Ontwikkeling in die Klein Kind

Vind uit wat die sensoriese kapasiteit vir babas en kleuters is, en waarom dit belangrik is. Ons kyk ook na aktiwiteite om hulle sensories te stimuleer. Kyk na hoe ‘n baba en kleuter motories ontwikkel, ontvang mylpale en aktiwiteite, en weet wanneer daar rede tot kommer is.

Die kursus kan teen jou eie pas voltooi word en sluit lesmateriaal en video/s in.

Voltooi ‘n pre- en postvraestel en ontvang ‘n sertifikaat van voltooiing.

Perseptuele Ontwikkeling en - Vaardighede in die Klein Kind

Perseptuele Ontwikkeling en - Vaardighede in die Klein Kind

KURSUSINHOUD

Perseptuele Ontwikkeling en - Vaardighede in die Klein Kind

Vind uit watter vaardighede onder die "perseptuele ontwikkeling"-sambreel val, en wat die doel van perseptuele ontwikkeling is.
Ons kyk na perseptuele mylpale en na ouderdomsgepaste aktiwiteite wat die verskillende vaardighede ontwikkel.

 

Die kursus kan teen jou eie pas voltooi word en sluit lesmateriaal en video/s in.

Voltooi 'n pre-en postvraestel en ontvang 'n sertifikaat van voltooiing. (Digitaal, aflaaibaar en drukbaar)

Kognitiewe- en Taalontwikkeling in die Klein Kind

Kursusinhoud:

Ons kyk na die klassieke en meer moderne benaderings vir die bestudering van die kognitiewe ontwikkeling van babas en kleuters en beantwoord vrae soos: hoe leer babas, hoe en wanneer ontwikkel geheue, wat is verantwoordelik vir individuele verskille in kognitiewe vermoëns, en bevorder sosiale interaksie kognitiewe bevoegdheid ?

Ons kyk ook na taalontwikkeling en watter invloede bydra tot taalkundige vooruitgang.

Potjieopleiding in die Klein Kind

Potjieopleiding in die Klein Kind

Kursusinhoud:

In hierdie kursus sal ons jou die grondbeginsels van potjieopleiding leer. Wat om te doen wanneer en hoe om die jong kind te lei op hierdie nuwe reis in hul pad om ‘n meer bekwame kind te word.

Hierdie bladsy is vir studente om hierdie kursus te koop.
As jy ‘n skool is en meer as een kursus wil koop, stuur ‘n e-pos aan ons by: info@aanlynkursusse.com

Skeidingsangs in die Klein Kind

Dissipline vir die klein kind | Kort Kursus

Kleuters wat byt | Kort Kursus

Die Belangrikheid van Buitespel

Legkaarte in die Voorskool | Kortkursus

Lesbeplanning en Assessering Volgens die ELDAs

Lesbeplanning volgens die ELDAs-vereistes

  • Hoe kies ek my temas?
  • Hoe weet ek wat elke ouderdomskind moet weet?
  • Watter leerareas dek ek?
  • Hoe bring ek dit in lyn met die ELDA-dokument om aan die nasionale vereistes te voldoen?
  • Wat is deurlopende assessering?
  • Wat assesseer ek?
  • Hoe stel ek my eie assesserings op?

Al hierdie vrae en meer gedek in hierdie unieke aanlyn kursus! 

SKU: ALK-VIP-1 Categories: ,

Description

10 Kortkursusse

  1. Sensoriese- en Motoriese ontwikkeling in die klein kind
  2. Perseptuele ontwikkeling en – Vaardighede in die klein kind
  3. Kognitiewe- en Taalontwikkeling in die klein kind
  4. Potjieopleiding in die klein kind
  5. Skeidingsangs in die klein kind
  6. Dissipline vir die klein kind
  7. Kleuters wat byt
  8. Belangrikheid van Buitespel
  9. Legkaarte in die Voorskool
  10. Lesbeplanning en Assessering volgensdie Elda’s

Additional information

Sensoriese – en Motoriese Ontwikkeling in die Klein Kind

Language

Afrikaans, English

Perseptuele Ontwikkeling en - Vaardighede in die Klein Kind

Language

Afrikaans, English

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Onderwysers Intekeningpakket”

Your email address will not be published. Required fields are marked *