Dissipline vir die klein kind | Kort Kursus
Klaskamerbestuur is ‘n beduidende uitdaging vir opvoeders. Dit word gereeld aangeslaan as die primêre area tot kommer vir verál eerstejaar onderwysers en is die mees algemene rede waarom baie opvoeders die onderwys verlaat. Vir baie onderwysers is die toepassing van dissipline in die klaskamer frustrerend en eenvoudig uitmergelend. Navorsing bewys dat slegs 30% van alle
Dissipline vir die klein kind | Kort Kursus Read More »

